Pola Negri

Pola Negri
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Apolonia Chałupec[1]
Geboorte (1897-01-03)3 Januarie 1897
Sterfte 1 Augustus 1987 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1914–1964
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pola Negri (3 Januarie 1897 – 1 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Arme Violetta (1921), The Wildcat (1921), Bella Donna (1923), en Barbed Wire (1927).

  1. "Ancestry Library Edition". Ancestrylibrary.proquest.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 4 Januarie 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy